11/9/2010

NSF-CMi is die leidende globale verskaffer van onafhanklike sertifisering en kwaliteitsversekering in die internasionale varsprodukte en voedsel verwerkingketting.
Ons bied aan ons kliente hulp om:

• Te voldoen aan, en insig te kry in die veranderende markvereistes
• Sertifisering te verkry in erkende nasionale en internasionale industrie standaarde
• Voldoening te demonstreer met voedsel veilighied en kliente se veiligheidsvereistes
• Nuwe standaarde te ontwikkel en te implimenteer vir supermarkte en private maatskappye

 

NSF-CMi Africa

Ons ervare span plaaslike spesialiste werk vanaf ons kantore in Suid Afrika en bedien die Sub-Sahara voedsel en drank bedryf met ‘n wye reeks dienste om voedsel-veiligheid te verseker, vanaf boerdery, verpakking, prosessering, verpakking en kleinhandel.

Ons dienste

 

 

 

Kontakbesonderhede

 NSF-CMi Africa (Pty) Ltd
Stargrow Gebou
Electron Straat 21
Technopark
Stellenbosch
7613

Suid Afrika

Posbus 12900
Die Boord
Stellenbosch
7613
Suid Afrika

 Tel: +27 (0) 21 880 2024
Fax: +27 (0) 21 880 2840
enquiries@nsf-cmi.com

Besturende Direkteur - Wouter Conradie
wouter.conradie@nsf-cmi.com